Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Meld aan

Kolligprofiele

SelenteSelente
1
7
Selente

59 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek's nie 'n "high maintenance " tioe vrou nie. Gemaklik om mee te kommunikeer..Goeie sin vir humor. Baie...

JacquesEJacquesE
5
3
JacquesE

57 - St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is 'n aktiewe, 100% gesonde man wat hou van kuier, reis, mense en al die lekker dinge in die lewe. Ek weet...

J100J100
3
9
J100

57 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek het n aktiewe lewenstyl, hou van road trips, opsoek na iemand wat dit met my kan deel. Ek maak graag kos en...

Smirre1226Smirre1226
1
3
Smirre1226

57 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek het baie om te deel met die regte persoon. Die lewe is nie altyd regverdig nie, maar ek wil die beste maak...

Beautiful88Beautiful88
1
21
Beautiful88

38 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek hou van gaan stap in die bos. Ek hou van om in die natuur fotos neem soos voels en diere, ek soek iemand wat...

BoholadyBoholady
2
32
Boholady

60 - Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n mens mens!! Ek lief om jou te bederf maar wil ook bederf wees!! Uit gaandepersoonlikheid , my persoon...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde of maak vriende - vandag nog!
  • Vind iemand wat by jou pas met ons intelligente tweerigting-pasmaatstelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek verskillende moontlike pasmaats met ons tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons soekopsies - en voeg daardie persoon by jou gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak die mense na wie jy wil uitreik met ons boodskapstelsel - dis maklik en privaat.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie is waarna jy soek nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026