Skep jou GRATIS profiel & ontmoet mense vandag nog!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Meld aan

Kolligprofiele

Neytjie333Neytjie333
3
59
Neytjie333

49 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

About me: I am Warm-hearted, loyal, and a little cheeky — I love to laugh and enjoy the simple pleasures in...

JacpierreJacpierre
1
2
Jacpierre

52 - Parys, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is 'n stil persoon. Geniet die buite lewe en natuur. Geniet dit ook om te gaan stap en natuur te besigtig

Gremlin1981Gremlin1981
1
2
Gremlin1981

44 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is nie perfek nie en gee ook nie voor om perfek te wees nie. Almal het hul foute, maar die verskil is wat ons...

Respek3Respek3
5
36
Respek3

59 - Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is nog "old school" Respek vir dames Glo in die WAARHEID van die BYBEL, en nie al die snert wat hedendaagse...

SielkosSielkos
2
48
Sielkos

50 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Spontaan, outgoing, wat jy sien is wat jy kry. Geniet kwaliteit tyd saam met hartsmense. Lewe voluit. Respek,...

Bonni111Bonni111
1
14
Bonni111

42 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is spontaan, compassionate, vrygewig hou van n goeie tyd. Waardeer waarheid en is n baie passionate...

Waarom Pasmaats perfek is vir jou...

  • Vind liefde of maak vriende - vandag nog!
  • Vind iemand wat by jou pas met ons intelligente tweerigting-pasmaatstelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek verskillende moontlike pasmaats met ons tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons soekopsies - en voeg daardie persoon by jou gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak die mense na wie jy wil uitreik met ons boodskapstelsel - dis maklik en privaat.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie is waarna jy soek nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025
Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025
Ons het hier begin gesels en op Sondag 18 Mei 2025 ontmoet. Van die begin van ons gesprekke het ons met baie dinge ooreengestem Met die ontmoeting was dit liefde met die eerste oog op slag.
Danie, 20 Mei 2025